Sport teen Burgersdorp

Ons hokkie-, netbal- en rugbyspanne het Saterdag, 6 April 2024, die winterseisoen afgeskop met wedstryde teen Laerskool Burgersdorp. Die tellings is as volg: HOKKIE o.7 wen 1 – 3 o.8B wen 2 – 0 o.8A wen 1 – 0 o.9 wen 5 – 3 o.10B verloor 1 – 2 o.10A wen 2 – 0 o.13B…

Lees meer

Tweekamp

Die SA Nasionale tweekampkompetisie het op 30 Maart 2024 te Bloemfontein plaasgevind. Ses van Laer Volkskool se atlete het deelgeneem en hulle resultate was as volg: Hanné Alberts o.9 31ste uit 40 atlete Elmaré Naude o.11 16de uit 81 atlete Beulah Nel 68ste uit 81 atlete JJ van Schalkwyk 28ste uit 85 atlete Luhan Alberts…

Lees meer

Skaak

Op 24 Maart 2024 het 2 leerlinge van Laer Volkskool aan die 2de rondte proewe vir die SBDCU (Sarah Baartman Skaak Unie) in Makhanda deelgeneem. Burger Slabbert wen al 5 sy rondtes en eindig eerste op die ranglys vir seuns o.10. Hy ontvang ook ñ goue medalje. Jurian Retief wen 3 uit 5 rondtes en…

Lees meer

Netbal

Die netbalseisoen het vandag, 9 Maart 2024, afgeskop met ‘n heerlike toernooi wat deur Karel Theron in Middelburg aangebied is. Ons o.7-, o.8- en o.9-netbalspanne het Volkskool se naam hoog gehou en al hierdie spanne het uitstekend gevaar. Met soveel geesdrif onder ons spelers gaan dit n fantastiese seisoen wees. Ons sien uit na ‘n…

Lees meer

Tennis

Die afgelope naweek het 4 spelers van LVS vir die Synergyspan in Kaapstad gaan speel. Hermius Botha en Ian Mare was deel van die o.11 span wat eerste geeindig het. Andre Wolfaardt was deel van die o.12-span wat ook eerste geeindig het . Dante Dercksen het o.13-span verteenwoordig. Hulle eindig 2de in die toernooi. Baie…

Lees meer

Atletiek

Baie geluk aan Angela Vorster wat Dinsdag, 5 Maart 2024, ń brons medalje (derde plek) in verspring vir dogters o.13 by die Oos- Kaap Atletiek Kampioenskappe op Queenstown verower het. Ons is geweldig trots op jou, Angela! Dit is ń puik prestasie.

Lees meer

Swem

Karoospan wen Interdistrikte swemgala! Op Dinsdag, 5 Maart 2024, het 14 swemmers van Laer Volkskool na Grahamstad vertrek om as Karoospan deel te neem aan die Interdistrikte gala. JJ van Schalkwyk, Elmaré Naudé, Ben-J Collier, Kate Pieterse, Minke Marincowitz, Matté van der Merwe, Naudé van der Merwe, Nelé Wolfaardt, Izak Naudé, Annabelle Kruger, Zenicke van…

Lees meer