Die volgende landsdieners gaan vanaf 17 tot 21 Junie 2024 aan die jaarlikse Provinsiale kamp in Somerset-Oos. Op hierdie kamp sal die nasionale leerders gekies word om aan die Nasionale kamp deel te neem. Loné Bojé Karien Swiegers Stephen Marais Ida May Cloete Zander Marais Ons wens hulle sterkte toe. Dankie ook aan mnr. Jaco…
Lees meerOp 11 Junie 2024 is ‘n baie suksesvolle skaakdag o.l van Mev. H Rose Innes van Union High en Mev. K Basson van Laer Volkskool by Laer Volkskool aangebied. Alle Graaff-Reinet skaakleerlinge was uitgenooi om aan die Graaff-Reinet Skaakkampioenskappe deel te neem. 118 skaakspelers van o.7 tot o.19 het aan hierdie opwindende kompetisie deelgeneem en…
Lees meerKinders leer en verstaan konsepte en emosies beter deur te speel. Hulle leer wanneer hulle speel. As deel van Internasionale dag van speel, speel ons lekker speletjies binne en buite die klas. Play is the highest form of research – Albert Einstein.
Lees meerSaterdag, 8 Junie 2024, het ons o.9 hokkie-, netbal-, en rugbyspanne aan die Johnnie Joubert o.9 toernooi in Cradock deelgeneem. Die tellings is as volg: HOKKIE Wen teen Gill 7-1 Wen teen Burgersdorp 5-1 o.9B Veoor teen Cradock 0-1 Wen teen 2 Gill 2-0 NETBAL o.9 A Verloor teen JPS 2 – 3 Wen teen…
Lees meerSaterdag, 11 Mei 2024, het die o.11A en o.13A rugbyseuns sowel as die o.13A netbaldogters aan Sunridge se 7’s toernooi deelgeneem. Hulle tellings is as volg: NETBAL o.13A Wen Sondagsrivier 7-2 Verloor Sunridge 1-13 Wen Curro 4-0 Dring deur na volgende rondte: Verloor Sunridge 0-9 Verloor Dr. Viljoen 2-4 RUGBY o.11A Verloor Parsons Hill 0-7…
Lees meerDit was Saterdag, 11 Mei 2024, vroegopstaan na n vol week om betyds in Jeffreysbaai te wees om aan Laerskool Jeffreysbaai se sportdag deel te neem. Die tellings is as volg: NETBAL o.13 B Verloor teen Jeffreysbaai 1-12 Gelykop teen Stulting 6-6 Verloor teen Plettenbergbaai 8-9 o.11A Verloor teen Plettenbergbaai 3-6 Verloor teen Stulting 1-12…
Lees meer