Die uitslae is as volg: Laer Volkskool teen Union tydens interskole Vrydag en Saterdag, 5 en 6 Augustus 2022. O.7A Wen 35 – 0 O.9B Wen 15 – 10 O.9A Verloor 27 – 7 O.11B Wen 24 – 20 O.11A Wen 28 – 0 O.13B Wen 51 – 0 O.13A Verloor 14 – 12
Lees meerDie eerste seuns- en dogters tennisspan asook die tweede seunsspan het Dinsdag, 2 Augustus 2022, hulle harte op die tennisbaan uitgespeel. Ons is so trots op julle! 👌 Die uitslae is as volg: Dogters 1ste span verloor 4-5 Seuns 2de span wen 6-3 Seuns 1ste span wen 8-1 📷 Gideon van der Mescht
Lees meerInterskole het op Augustus 2022 afgeskop met die o. 10 tennis wat op Laer Volkskool se bane plaasgevind het. Dit was n heerlike dag van tennis. Julle het pragtig gespeel👏. Die telling is as volg: Seuns wen 9 – 0 Meisies verloor 0 – 9
Lees meerOns was vandag baie bevoorreg om na Grey High School se strykorkes te luister. Hulle het vanoggend vir ons in die skoolsaal opgetree. Die orkes is op n toer op pad na Bloemfontein en ons is baie dankbaar dat hulle by ons gestop het. Dit was vreeslik mooi om na al die verskillende instrumente te…
Lees meerOp 23 Julie 2022 het Wian Lötter, Eben Lötter, Helen Grobbelaar en Erhardt Grobbelaar aan n boogskiet-kompetisie in Jeffreysbaai deelgeneem. Die komende naweek neem hierdie 4 skuts deel aan die OP-Kampioenskappe in Port Alfred. Ons hou duimvas vir julle. 🤞 Die uitslae van die afgelope naweek is as volg: Erhardt Grobbelaar Goud vir…
Lees meerDis Opedag 2022. Oom Johann moet al die Gr 1’s van 2023 met die bus gaan haal. Groot opgewondenheid. ‘n Groep van 47 Graad R’e arriveer by LVS. Hulle verken die skoolgebou, ontmoet Mnr Joubert en tannie Brenda. Hulle besigtig die klas waar hulle n storie hoor en sommer ook sien hoe die Graad 1’s…
Lees meer