Boogskiet

Wian en Eben LΓΆtter het Saterdag, 12 Maart 2022, aan die AGA-Oos Kaap Boogskiet Kompetisie in Jeffreysbaai deelgeneem. Die kompetisie was aangebied deur Soulpoint GLA. Albei hierdie seuns het uitstekend gevaar. Die uitslae is soos volg:   Wian LΓΆtter 3D afdeling – 240 (1ste plek) πŸ₯‡ Bullseye – 246 (2de plek)πŸ₯ˆ Eben LΓΆtter 3D afdeling…

Lees meer

Tweekamp

Baie geluk aan JJ van Schalkwyk wat op 9 Maart 2022 aan die Oostelike Provinsie Tweekamp Kampioenskap in PE deelgeneem het. Hy het uitstekend gevaar en β€˜n goue medalje ingepalm vir sy eerste plek in die afdeling vir seuns o.8. Baie geluk JJ. Ons is trots op jou.

Lees meer

Perdry

Marli Fourie het die 4de en 5de Maart 2022 aan die Tarkastad skou deelgeneem en uitstekend gevaar. Sy het die volgene prestasies behaal: 1ste plekke in 3-gang plesierperd o.14 asook die Ruiterkuns klas 1ste in die 5-gang Kinderryperd o.14 en 5g Ruiterkuns o.14 1ste in die 3-gang Ruiterkuns 12 jaar en onder   Baie geluk,…

Lees meer

Landsdieners maak musiekinstrumente

Op 7 Maart 2022 het die Karoo Volksies in die Kewertjie bymekaargekom en musiekinstrumente gemaak uit afvalmateriaal. Ons het β€˜n plastiekbottel gevul met Samp en β€˜n toiletrolletjie daaraan vasgemaak vir die handvatsel. Daarna moes elkeen sy β€œshaker” versier. Op 8 Maart het die landsdiensbestuur namens die Karoo Volksies die musiekinstrumente aan Graaff-Reinet se kinderhuis geskenk.…

Lees meer

Perdry

Op 25 en 26 Februarie 2022 het Gideon Viljoen aan die Williston skou deelgeneem. Hy behaal n eerste plek in die volgende klasse: o.8 Leiriem klas ruiter 8 jaar en onder o.8 Leiriem klas ruiter 8 jaar en onder Ruiterkuns o.8 Ruiter 8 jaar en onder o.8 Ruiter 8 jaar en onder Ruiterkuns Hy wen…

Lees meer

Atletiek

Die volgende atlete is in die Sarah Baartman Atletiekspan opgeneem en neem op 11 en 12 Maart 2022 deel aan die Oos-Kaap Atletiekbyeenkoms op Cradock. Lee-Jon Blignaut Seuns o.11 Verspring Angela Vorster Dogters o.11 Verspring JP Lombard Seuns o.10 Verspring Alecia Louw Dogters o.13 100m en 200m Deidre Alberts Dogters o.12 100m, 150m en Verpring…

Lees meer

Boogskiet

Baie geluk aan Wian en Eben Lotter wat Saterdag, 26 Februarie 2022, aan die AGA-Oos Kaap Boogskiet Kompetisie deelgeneem het. Die kompetisie was aangebied deur Hoer Volkskool se Boogskietklub. Wian behaal goud en Eben silwer in die afdeling vir laerskoolseuns. Die uitslae is soos volg:   Bullseye Wian behaal 253/300 (Goud) Eben behaal 213/300 (Silwer)…

Lees meer

Rugby

Die o.13A-Rugbyspan het gisteraand, 25 Februarie 2022, hulle eerste vriendskaplike wedstryd teen Union gespeel tydens die DrieΓ«druk-aand wat deur HoΓ«r Volkskool aangebied is. Hulle wen die wedstryd 10 – 0. Dis ook die eerste geleentheid gewees waar die seuns in hulle nuwe Eeufeesklere kon speel. Baie dankie aan al die borge, Nissan Eastern Cape, Engen…

Lees meer