Ons is baie trots op 2 van ons atlete, Angela Vorster en Jarrod Gerber, wat opgeneem is in die Sarah Baartman Atletiekspan. Angela Vorster – Verspring Jarrod Gerber – 800m en 1500m Hierdie twee atlete gaan op 5 en 6 Maart 2024 die Sarah Baartman-span by die Oos-Kaap Atletiek Kampioenskappe verteenwoordig. Ons hou duimvas en…
Lees meerLaer Volkskool teen Frans Conradie LVS se O.13’s het die lood verloor en eerste die kolwe opgetel. Ons het baie vinnig paaltjies verloor in die eerste 4 boulbeurte. Samuel Pearson en JP Lombard kon hul man staan en het hulle paaltjie nie maklik weggegee nie. Ons kon egter net 42 lopies met die kolf aanteken.…
Lees meerGideon Viljoen het vanaf 9 tot 10 Februarie 2024 aan die Victoria – Wes Landbougenootskap Skou deelgeneem. Gideon het uitstekend gevaar en behaal die volgende prestasies: 1ste plek in die Stap/Draf Plesierperd Ruiter 10 jaar en onder – oop 1ste plek in die Stap/Draf Kinderryperd Ruiter 10 jaar en onder 1ste plek in die Stap/Draf…
Lees meerOns grondslagfase atlete het Woensdag, 15 Februarie 2024, aan Laerskool Gill se Junior Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die atlete het baie goed gehardloop en die volgende prestasies is behaal: Onder 7 Chanlene Lategan 3de – 60m Shaygan Meyer 2de – 80m Onder 9 Alguiné Adams 1ste – 60m, 1ste – 80m Beulah Nel 2de – 60m, 3de-…
Lees meerOns atlete het Woensdag, 14 Februarie 2024, aan die Sarah Baartman Atletiekbyeenkoms vir laerskole in Gqeberha (PE) gaan deelneem. Baie geluk aan al die atlete wat uitstekend gevaar het. Die volgende atlete het plekke op die podium behaal: Jarrod Gerber 2de in 800m 2de in 1500m Lee-Jon Blignaut 2de in aflos 3de in 100m Janike…
Lees meerDie prefekte van 2024 het vir Valentynsdag ‘n Lekker-lootjie projek aangebied waar leerlinge R5 kon betaal om te raai hoeveel hartjies-lekkers in die fles is. Die leerling wat die naaste regraai, wen die fles met die hartjie-lekkers daarin. Baie geluk aan Emma Jordaan in graad 4 wat die korrekte aantal hartjies in die glasfles reggeraai…
Lees meerLaer Volkskool se swemmers het Dinsdag, 13 Februarie 2024, uitstekend geswem tydens die Interskole gala. Laer Volkskool tree as wenner uit die stryd met 619 punte teenoor Union se 567. Zenicke van Schalkwyk word as die Victrix Ludorum en JJ van Schalkwyk as die Victor Ludorum vir die laerskole-afdeling aangewys. Tussen die twee sibbe word…
Lees meer19 van ons Grondslagfase-atlete het Donderdag, 8 Februarie 2024, aan die Cradock uitnodigingsatletiek deelgeneem. Baie geluk aan die volgende leerders wat in die top 3 van die finale gekom het. Hardus Lötter o.9 1ste – 60m 1ste – 80m Alguiné Hector o.9 1ste – 60m Peter Martins o.9 3de – 60m Liyah Smith o.8 2de…
Lees meer