Atletiek

Laer Volkskool se jaarlikse kleure Atletiekbyeenkoms het vanjaar vroeg afgeskop met die velditems wat op Woensdag 25 Januarie 2023 plaasgevind het. Op Vrydag 27 Januarie het die Rupertspan (Rooi) en die Reinetspan (Blouspan) kragte gemeet op baan. Ten spyte van hoë temperature daardie dag het beide spanne uitstekend gevaar. Die Rupertspan het egter met 915…

Lees meer

Tennis

Baie geluk aan die volgende spelers wat deur is na die Sarah Baartman Zone 2 proewe: o.11 Seuns Andre Wolfaardt Izak Naude Ian Maree Reserwe: Luke Steyn o.11 Dogters Nele Wolfaardt Reserwe: Elmare Naude o.12 Dogters Dante Dercksen Ancois Viljoen o.13 Seuns Johan Viljoen AW Lambrecht o.13 Dogters Mynette Viljoen Reserwe: Chenoa Jeffrey

Lees meer

Tweekamp

Vier van ons leerders het die afgelope naweek aan ‘n tweekamp byeenkoms deelgeneem te Somerset-Oos. Elmaré Naudé het ‘n tweede plek behaal in die dogters 0/9 afdeling. JJ van Schalkwyk het ook ‘n tweede plek behaal by seuns 0/9. Ancois Viljoen het ‘n algehele vierde plek behaal vir dogters 0/13 en Izak Naude het uitstekend…

Lees meer

Graad 1 Piekniek

Graaff-Reinet-son, ‘n water-aktiwiteit en vele pret! Dis ‘n resep vir ‘n heerlike graad 1 piekniek. Op 17 Januarie 2023 het die prefekte die graad 1’tjies hartlik verwelkom. Hulle word op ‘n toer deur die skool geneem en sodat hulle weet waar om te speel, lekkers te koop en leer. Daarná is daar op die rugbyveld…

Lees meer

Graad 7’s afsluiting

Gedurende die laaste saalbyeenkoms van die jaar het ons die graad 7’s van 2022 gegroet. Dankie ds. Johan Ekkert vir die mooi boodskap wat u aan die graad 7’s gelewer het. Meneer Joubert het die graad 7’s met die volgende woorde gegroet: Om te groet… Dit is kompleks, dit kan nie omskryf word nie… Dit…

Lees meer

Pantoffeldag by LVS

Laer Volkskool se laaste projek vir 2022 was ‘n Pantoffeldag op 24 November 2022. Leerders kon pantoffels aantrek of gekleurde sokkies dra by hulle skooldrag. Hulle is gevra om ‘n produk saam te bring vir ons laaste liefdadigheidsprojek vir 2022. Die tafels kreun behoorlik onder die gewig van die nie-bederfbare produkte wat die leerders en…

Lees meer

Perdry

Marli Fourie en Gideon Viljoen het die naweek van 4 – 5 November 2022 aan die skou op Philippolis deelgeneem. Hulle het die volgende prestasies behaal: Gideon Viljoen 1ste plek in die stap/draf kinderryperd vertoon deur ‘n kind 8 jaar en onder 2de plek in die stap/draf ruiterkuns 8 jaar en onder Marli Fourie 1ste…

Lees meer

Pretgala

Laer Volkskool het op 7 November 2022 die sport vir die jaar afgesluit deur ‘n pretgala te hou. Daar was met bordjies, noodles, rugbyballe, tennisballe in kegels en hemde geswem. Dit was ‘n heerlike dag met tonne pret waar almal aan verskeie aktiwiteite/kompetisies kon deelneem soos om een lengte met bordjies te skop, te swem…

Lees meer