Twaalf van Laer Volkskool se skaakspelers het Maandag, 9 Mei 2022, teen Gill op Somerset-Oos gespeel. Hulle wen Gill 42 – 30. Baie geluk aan elke speler. Ons is trots op julle.
Lees meerDis π©ππ§ π£π₯ππ§ by Huis Eybers op hierdie vakansiedag! Koshuisleerders geniet ‘n dag vol lekker π―πΌπ²πΏπ²ππ½πΌπΏπ. Van toutrek tot driebeenhardloop en alles tussen-in. πΌ Dankie Tannie Verna en personeel vir ‘n lekker dag!
Lees meerOns het hierdie naweek ‘n heerlike nat en koue sportdag teen Westering in Gqeberha gehad. Die uitslae vir die rugby en hokkie is soos volg: Rugby 7A wen 35 – 0 8 & o. 9 B (mini rugby) wen 15 – 10 9A verloor 10 -15 11 A verloor 5 – 17 11B gelykop 15…
Lees meerVier van ons leerlinge het Saterdag, 23 April 2022, aan die AGA-Oos Kaap Boogskiet Kompetisie deelgeneem. Dit was deur HoΓ«r Volkskool se Boogskietklub by Botanies aangebied. As gevolg van die reΓ«n is daar geen 3D, maar 2 rondtes Bullseye geskiet. Baie geluk Erhart, Helen, Wian en Eben. Ons is trots op julle! π Uitslae is…
Lees meerBaie geluk aan Carlien Oosthuizen. Sy het in April die OP o.15 A-span by die SA’s verteenwoordig en haar Erekleure is Maandag tydens saalbyeenkoms aan haar oorhandig. Baie geluk aan Ancois Viljoen en JJ van Schalkwyk. Hulle het hul Half-Erekleure tydens Maandag se saalbyeenkoms ontvang. Albei hierdie leerlinge het op 5 Februarie 2022 die Oostelike…
Lees meer