Op 23 Julie 2022 het Wian Lรถtter, Eben Lรถtter, Helen Grobbelaar en Erhardt Grobbelaar aan n boogskiet-kompetisie in Jeffreysbaai deelgeneem. Die komende naweek neem hierdie 4 skuts deel aan die OP-Kampioenskappe in Port Alfred. Ons hou duimvas vir julle. ๐ค Die uitslae van die afgelope naweek is as volg: Erhardt Grobbelaar Goud vir…
Lees meerDis Opedag 2022. Oom Johann moet al die Gr 1’s van 2023 met die bus gaan haal. Groot opgewondenheid. ‘n Groep van 47 Graad R’e arriveer by LVS. Hulle verken die skoolgebou, ontmoet Mnr Joubert en tannie Brenda. Hulle besigtig die klas waar hulle n storie hoor en sommer ook sien hoe die Graad 1’s…
Lees meerNege van Laer Volkskool se leerlinge het die vakansie vanaf 27 Junie 2022 tot 1 Julie 2022 die Provinsiale Landsdienskamp by Skietfontein bygewoon. Baie geluk aan Carlien Oosthuizen (Graad 7), Kate-Lynn Kruger (Graad 7), Mynette Viljoen (Graad 6) en AW Lambrecht (Graad 6). Hulle is gekies om na die Nasionale kamp toe te gaan wat…
Lees meerDie o. 13A-rugby- en hokkiespan het die naweek vanaf 24 Junie 2022 tot 27 Junie 2022 aan die ๐๐ป๐ป๐ฒ ๐๐ฒ๐ฎ๐ด๐น๐ฒ๐ ๐๐๐ป๐ถ๐ผ๐ฟ ๐ฅ๐๐ด๐ฏ๐ & ๐๐ผ๐ฐ๐ธ๐ฒ๐ ๐๐ฒ๐๐๐ถ๐๐ฎ๐น wat deur Union aangebied is, deelgeneem. Die tellings is soos volg: Rugby Verloor Grey 0 – 28 Verloor Queens 0 – 31 Verloor Stirling 10 – 17 Hokkie Wen…
Lees meerRUGBY Baie geluk aan Petrus Wolfaardt. Hy is gekies as speler van die wedstryd tydens Cravenweek 2022 waar die Oos-Kaap provinsie teen Vrystaat gespeel het. Oos-Kaap wen 33 – 26. Baie geluk, Petrus. Ons is baie trots op jou. Baie geluk aan hierdie twee seuns wat as kapteine verkies is. Petrus Wolfaardt is verkies as…
Lees meerVolkskool leerder SA Kampioen in 200m rugslag Zenicke van Schalkwyk het hierdie week verneem sy is Suid-Afrika se topswemmer in haar ouderdomsgroep vir die 200m rugslag (dogters o.10 en onder). Met die onlangse bekendmaking van Suid-Afrika se swemranglys vir die 2021-2022 swemseisoen het Zenicke in 6 afdelings die top 10 van Suid-Afrika vir dogters onder…
Lees meerLeerlinge van Laer Volkskool het Woensdagmiddag, 22 Junie 2022, aan ‘n ope Blitz skaaktoernooi deelgeneem. Leerlinge van Laer- en Hoรซr Volkskool asook Union skole het hieraan deelgeneem. Die toernooi is gehou by Farmland. Drie van Laer Volkskool se seuns, Jeandrรฉ Theron, Michyle Mostert en Johan Viljoen wen elk ‘n kontantprys vir derde plek. Baie geluk…
Lees meerVandag het die skool soos ‘n ouetehuis gelyk met leerders wat soos senior burgers kon aantrek. Leerders kon ook ‘n donasie saambring skool toe om vir ons senior burgers in Huis van de Graaff te gee. Huis van de Graaff is hierdie jaar genomineer om Laer Volkskool se donasies wat op Senior Burgerdag ingesamel is,…
Lees meer