Skaak vs Gill

Laer Volkskool se skaakspelers het op 7 Februarie 2023 wedstryde teen Gill gespeel. Die uitslae is as volg: LVS Wen 7 LVS Verloor 19 LVS speel Gelykop 4   Ons is trots op julle!

Lees meer

Swemgala

Ons jaarlikse kleuregala het Maandag, 6 Februarie 2023, plaasgevind. Die wenspan Reinet het met 471 punte teenoor Rupert se 439 punte gewen. Baie dankie aan al die swemmers wat deelgeneem het asook die beamptes wat hulle tyd opgeoffer het om die gala ‘n sukses te maak. Die volgende swemmers het tydens die kleuregala rekords gebreek:…

Lees meer

Krieket

Op 3 en 4 Februarie 2023, het Laer Volkskool ‘n wonderlike en suksesvolle kriekettoernooi by die skool aangebied waar al die jong o. 13 krieketspelers geleentheid gehad het om hulle krieketalente uit te leef. Baie geluk aan Laerskool Hartenbos wat die toernooi aan die einde van die dag gewen het. Dankie aan elke speler en…

Lees meer

Skaak

Gister, 31 Januarie 2023, het 10 van ons skaakspelers aan ‘n vriendskaplike toernooi by Union deelgeneem om ‘n ranglys te bepaal. 20 Laerskool leerlinge het aan die toernooi deelgeneem. PJ van Veijeren het eerste geeindig en Divan Erasmus derde. Baie geluk aan hierdie twee seuns. Dankie aan Union en mev Hannelie Rose-Innes vir die organisasie…

Lees meer