Redenaars

Die volgende leerlinge het Donderdag, 12 September 2024, aan die Interne Redenaars Kompetisie van Laer Volkskool deelgeneem. Baie dankie al hierdie leerlinge wat braaf genoeg was om hulle toespraak voor die beoordeelaars en hulle maats te lewer. Elkeen ontvang ‘n sertifikaat vir hulle deelname aan die redenaars. Die uitslae is as volg: 1ste Naude van…

Lees meer

Krieket o.7, o.8, o.9

GILL MINI-KRIEKET TOERNOOI Laer Volkskool se o.7, o.8 en o.9-spanne het Saterdag, 14 September 2024, aan Gill se Mini-krieket Toernooi deelgeneem. Die tellings is as volg: o.7 Wedstryd 1 (Cradock): Lvs wen teen Cradock met 3 lopies. Wedstryd 2 (Union): Lvs wen teen Union met 40 lopies. Wedstryd 3 (Cradock 2): Lvs wen teen Cradock…

Lees meer

Krieket o.11 en o.13

Die o.11- en o.13-krieketseuns het Vrydag, 13 September 2024, teen Union gaan wedstryde gespeel. LVS se onder 11-span het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Die kolwers het Union se opening boulers uitgehou en kon 44 lopies aanteken. Union se kolf werk was bietjie beter as LVS sin en het LVS se…

Lees meer

Boekedag

Maandag het Laer Volkskool Boekedag gevier! Daar was vroegoggend vir elke klas ‘n storie gelees. Juffrou Oosthuizen, Juffrou Basson en Tannie Brenda het sommer ekstra oulik gelyk terwyl hulle vir die kleintjies gelees het. As deel van Boekedag het leerders ook tweedehandse boeke skool toe gebring om Laer Volkskool se biblioteek aan te vul. Baie…

Lees meer

Krieket

Die afgelope naweek van 6 tot 7 September 2024 was 6 van Laer Volkskool se o.13 krieketseuns bevoorreg gewees om weer aan Laerskool Swellendam se Kriekettoernooi in Swellendam deel te neem. Die Volksies het harde wedstryde gespeel teen die volgende: Laerskool Bertie Barnard Laerskool Gamtoosvallei Super 6’ers Laerskool Hartenbos 1+2 Laerskool Ashton Stephen Marais, Eben…

Lees meer

Fietsry

Saterdag, 7 September 2024, het ‘n paar leerlinge van Laer Volkskool aan die Tour de Noorsdoring MTB Bergfietsmarathon in Jansenville deelgeneem. Hulle het die volgende uitslae behaal: 16 kilometer Sub Nippers o.8 Seuns Bernardt Delport – 2de plek Christiaan de Klerk – 3de plek 16 Kilometer Nipper o.10 Dogters Elbe Landman – 1ste plek Annieka…

Lees meer

Perdry

Gideon Viljoen en Leila Ehler het die afgelope naweek aan die Somerset-Oos skou deelgeneem. Albei ruiters het pragtige prestasies behaal. Gideon Viljoen 1ste in die stap draf kinderryperd Vir ruiters 10 Jaar en Onder 1ste in die stap draf ruiterkuns ruiters 10 Jaar en Onder Leila Ehlers 1ste in die 3 gang plesierperd Vir ruiters…

Lees meer

ENTREPRENEURSDAG

Op 30 Augustus 2024 het die graad 7’s ‘n Entrepreneursdag gehou as deel van hulle EBW-taak. Hierdie dag het ‘n platform gebied om waardevolle lesse te leer oor hoe om ‘n entrepreneur te wees. Daar was ‘n verskeidenheid van aktiwiteite wat deur die res van die skool geniet is. Dankie aan al die graad 7’s…

Lees meer