ANNE BEAGLEY UNION FESTIVAL

Die o.13A rugby- en hokkiespan het die afgelope naweek vanaf 14 tot 17 Junie 2024 aan die jaarlikse Anne Beagley Union Festival wat deelgeneem. Dit was lekker om te sien hoe die spanne met elke wedstryd gegroei het. Dankie aan al die ondersteuning langs die veld. Dankie ook aan mnr. Gideon van der Mescht vir…

Lees meer

PREFEKTE SPORTDAG

Woensdag, 12 Junie 2024, het die prefekte ‘n sportdag gehou om die kwartaal af te sluit. Die leerders en hul ouers het spanne gemaak en aan netbal, volleyball en rugby deelgeneem. Almal het dit baie geniet. Dankie aan al die organiseerders, skeidsregters, beoordelaars vir julle bydrae. Dankie ook aan Johan Nieuwoudt wat die musiek voorsien…

Lees meer

Landsdiens

Die volgende landsdieners gaan vanaf 17 tot 21 Junie 2024 aan die jaarlikse Provinsiale kamp in Somerset-Oos. Op hierdie kamp sal die nasionale leerders gekies word om aan die Nasionale kamp deel te neem. LonΓ© BojΓ© Karien Swiegers Stephen Marais Ida May Cloete Zander Marais Ons wens hulle sterkte toe. Dankie ook aan mnr. Jaco…

Lees meer

Skaak

Op 11 Junie 2024 is ‘n baie suksesvolle skaakdag o.l van Mev. H Rose Innes van Union High en Mev. K Basson van Laer Volkskool by Laer Volkskool aangebied. Alle Graaff-Reinet skaakleerlinge was uitgenooi om aan die Graaff-Reinet Skaakkampioenskappe deel te neem. 118 skaakspelers van o.7 tot o.19 het aan hierdie opwindende kompetisie deelgeneem en…

Lees meer

INTERNASIONALE DAG VAN SPEEL

Kinders leer en verstaan konsepte en emosies beter deur te speel. Hulle leer wanneer hulle speel. As deel van Internasionale dag van speel, speel ons lekker speletjies binne en buite die klas. Play is the highest form of research – Albert Einstein.

Lees meer

JOHNNIE JOUBERT O.9 TOERNOOI

Saterdag, 8 Junie 2024, het ons o.9 hokkie-, netbal-, en rugbyspanne aan die Johnnie Joubert o.9 toernooi in Cradock deelgeneem. Die tellings is as volg: HOKKIE Wen teen Gill 7-1 Wen teen Burgersdorp 5-1 o.9B Veoor teen Cradock 0-1 Wen teen 2 Gill 2-0 NETBAL o.9 A Verloor teen JPS 2 – 3 Wen teen…

Lees meer

Rugby

Dinsdag, 14 Mei 2024, het ons rugbyspanne teen Kroonvale PrimΓͺr gespeel. Die tellings is as volg: o.7 wen 15-5 o.8B wen 45-0 o.11B verloor teen die A-span 7-36 o.13B wen 20 -0 o.13A verloor 7-19

Lees meer

Sunridge 7’s

Saterdag, 11 Mei 2024, het die o.11A en o.13A rugbyseuns sowel as die o.13A netbaldogters aan Sunridge se 7’s toernooi deelgeneem. Hulle tellings is as volg: NETBAL o.13A Wen Sondagsrivier 7-2 Verloor Sunridge 1-13 Wen Curro 4-0 Dring deur na volgende rondte: Verloor Sunridge 0-9 Verloor Dr. Viljoen 2-4 RUGBY o.11A Verloor Parsons Hill 0-7…

Lees meer