Tweekamp

Baie geluk aan JJ van Schalkwyk wat op 9 Maart 2022 aan die Oostelike Provinsie Tweekamp Kampioenskap in PE deelgeneem het. Hy het uitstekend gevaar en ‘n goue medalje ingepalm vir sy eerste plek in die afdeling vir seuns o.8. Baie geluk JJ. Ons is trots op jou.

Lees meer

Perdry

Marli Fourie het die 4de en 5de Maart 2022 aan die Tarkastad skou deelgeneem en uitstekend gevaar. Sy het die volgene prestasies behaal: 1ste plekke in 3-gang plesierperd o.14 asook die Ruiterkuns klas 1ste in die 5-gang Kinderryperd o.14 en 5g Ruiterkuns o.14 1ste in die 3-gang Ruiterkuns 12 jaar en onder   Baie geluk,…

Lees meer

Landsdieners maak musiekinstrumente

Op 7 Maart 2022 het die Karoo Volksies in die Kewertjie bymekaargekom en musiekinstrumente gemaak uit afvalmateriaal. Ons het ‘n plastiekbottel gevul met Samp en ‘n toiletrolletjie daaraan vasgemaak vir die handvatsel. Daarna moes elkeen sy “shaker” versier. Op 8 Maart het die landsdiensbestuur namens die Karoo Volksies die musiekinstrumente aan Graaff-Reinet se kinderhuis geskenk.…

Lees meer

Perdry

Op 25 en 26 Februarie 2022 het Gideon Viljoen aan die Williston skou deelgeneem. Hy behaal n eerste plek in die volgende klasse: o.8 Leiriem klas ruiter 8 jaar en onder o.8 Leiriem klas ruiter 8 jaar en onder Ruiterkuns o.8 Ruiter 8 jaar en onder o.8 Ruiter 8 jaar en onder Ruiterkuns Hy wen…

Lees meer

Atletiek

Die volgende atlete is in die Sarah Baartman Atletiekspan opgeneem en neem op 11 en 12 Maart 2022 deel aan die Oos-Kaap Atletiekbyeenkoms op Cradock. Lee-Jon Blignaut Seuns o.11 Verspring Angela Vorster Dogters o.11 Verspring JP Lombard Seuns o.10 Verspring Alecia Louw Dogters o.13 100m en 200m Deidre Alberts Dogters o.12 100m, 150m en Verpring…

Lees meer

Boogskiet

Baie geluk aan Wian en Eben Lotter wat Saterdag, 26 Februarie 2022, aan die AGA-Oos Kaap Boogskiet Kompetisie deelgeneem het. Die kompetisie was aangebied deur Hoer Volkskool se Boogskietklub. Wian behaal goud en Eben silwer in die afdeling vir laerskoolseuns. Die uitslae is soos volg:   Bullseye Wian behaal 253/300 (Goud) Eben behaal 213/300 (Silwer)…

Lees meer

Rugby

Die o.13A-Rugbyspan het gisteraand, 25 Februarie 2022, hulle eerste vriendskaplike wedstryd teen Union gespeel tydens die Drieëdruk-aand wat deur Hoër Volkskool aangebied is. Hulle wen die wedstryd 10 – 0. Dis ook die eerste geleentheid gewees waar die seuns in hulle nuwe Eeufeesklere kon speel. Baie dankie aan al die borge, Nissan Eastern Cape, Engen…

Lees meer

Tennis

Laer Volkskool se eerstespan seuns en dogters het Vrydag, 25 Februarie 2022, vir die eerste keer in hulle nuwe Eeufeesklere gespeel tydens n wedstryd teen Laerskool Jeffreysbaai. Baie dankie aan Karoo 4×4 fitness center asook Retief Geelbek Merino’s vir die borg van die klere. Die uitslae is soos volg: Seuns wen enkels 4-0 Seuns wen…

Lees meer