Karoo-Gala

Laer Volkskool wil eerstens baie dankie sê aan almal wat iewers betrokke was by die gala, hetsy as swemmer, spanbestuurder, beampte of ondersteuner. Sonder hierdie vier elemente kan geen gala ‘n sukses wees nie. Hiermee die uitslae van die Karoogala op 22 Februarie 2022. Die skole wat aan die Laerskole-kompetisie deelgeneem het, was Laer Volkskool,…

Lees meer

Landsdiens

47 opgewonde Karoo Volksies het op Vrydag, 18 Februarie 2022, vertrek na Leaders in Life School & Sports Camps te Addo vir ons jaarlikse Landsdienskamp. Met die aankomslag moes daar tente opgeslaan word sodat elkeen darem ‘n slaapplek het. Die leerders was opgedeel in vier groepe en moes die kos vir die aand voorsien. Elke…

Lees meer

Tweekamp

Drie van Laer Volkskool se leerlinge het op 5 Februarie 2022 aan die Interprovinsiale Tweekamp Byeenkoms in Oudtshoorn deelgeneem. Hulle het die Oostelike Provinsie verteenwoordig teen ander provinsies en uitstekend gevaar. JJ van Schalkwyk was die algehele wenner in die o.8 afdeling en bring ‘n goue medalje huis toe. Carlien Oosthuizen was 13de in haar…

Lees meer

Interskole Swemgala

16 Februarie 2022 was weereens ‘n belangrike dag in Laer Volkskool se eeufees jaar en die hoogtepunt van die dag was natuurlik die Interskole Swemgala. Laer Volkskool se span het uit 52 swemmers bestaan. Gees was groot en elke swemmer het sy of haar kant gebring in die water. Ons o.14A-dogters kruip aflos span het…

Lees meer

Valentynsdag

Die prefekte van 2022 het hierdie jaar besluit om LVS se leerders se skattingsvermoë te toets. Gedurende die week voor Valentynsdag, moes leerders raai hoeveel hartjie-lekkers daar in ‘n glashouer is. Daar was 50 en selfs 5 000 geraai, maar op Valentynsdag is die wenner aangekondig en dit is…. Zaskia Erasmus! Baie geluk Zaskia!  …

Lees meer

Tennis

Baie geluk aan Francois Naude en Petrus Wolfaardt wat opgeneem is in die Oos-Kaap o.13 Tennisspan wat die Oos-Kaap op 18 tot 22 Maart 2022 by die Nationale Skole Week in Bloemfontein gaan verteenwoordig. Ons is baie trots op julle!

Lees meer

Landsdiens

Op 14 Februarie 2022 het die Karoo Volksies ‘n inligtingsmiddag gehad oor Landsdiens. Hier het ons geleer van die vier liefdes vir Landsdiens: Liefde vir God, ons medemens, die natuur en vir arbeid. Hulle het ook vir Albon ontmoet en geleer dat jou dade meer moet sê as jou woorde. Daarna was daar ‘n vinnige…

Lees meer

Perdry

Gideon Viljoen het die afgelope naweek, 11 en 12 Februarie 2022, aan die Victoria-wes perde skou deelgeneem waar hy ‘n eerste plek in die Ruiter o.10 Ope Klas behaal het asook n tweede plek in die Ruiter o.10 Ruiterkuns klas. Baie geluk, Gideon. Trots op jou!

Lees meer