Hokkie

Baie geluk aan Dante Dercksen, Uné Groenewald, Kiana Ngemntu, Zenicke van Schalkwyk en Ancois Viljoen wat deur is na die volgende rondte hokkie proewe wat Sondag, 28 April 2024, in Port Elizabeth plaasvind. Sterkte aan hierdie dogters. Ons weet dit sal goed gaan!

Lees meer

Rugby

Baie geluk aan die volgende seuns wat gekies is vir die Karoo o.13-rugbyspan. Die seuns sal die 19 April aan ‘n Sub-unie toernooi in Uitenhage deelneem waar hulle teen verskeie spanne sal speel. Sterkte aan al hierdie spelers. Drian Gildenhuys Christo Nel Jarrod Gerber Stephen Marais

Lees meer

Netbal

Baie geluk aan Karien Swiegers, Kiana Ngemntu en Uné Groenewald wat gekies is vir die Dr Beyers Naudé netbalspan. Hulle neem Dinsdag, 23 April 2024, aan die 2de rondte proewe deel wat in Grahamstad plaasvind. Sterkte aan hierdie 3 netbalspelers. Trots op julle!

Lees meer

Skaak

Laer Volkskool se senior skaakspan het op 16 April 2024 by Union High aan die eerste rondte ligawedstryde deelgeneem. Die LVS-span vaar uitstekend. Hulle wen 3 van die 4 rondtes. Die uitslae is as volg: LVS- Union 2-5 LVS- GRT Primêr 5-2 LVS- Ryneveld 7-0 LVS- Narsingstraat 6-1 Baie dankie aan Union High School, Graaff-Reinet…

Lees meer

Gimnastiek

Die volgende leerlinge het op Vrydag, 12 April 2024, en Saterdag, 15 April 2024, in Graaff-Reinet aan die “ECGA Qualification Competition 1” asook die “Karoo Gymnastics Club Competition” deelgeneem. Hulle resultate is as volg: Lirie Beneke Karoo Gymnastics Club Competition Goud Miané van der Merwe Karoo Gymnastics Club Competition Goud Haley Mostert ECGA Qualification Competition…

Lees meer

Fietry

OOS-KAAP SKOLE BERGFIETSLIGA Op Sondag 14 April 2024 het die volgende Wildehond fietsryers aan die 1ste Skoleligabyeenkoms by Norm Hudlin Reservaat, Port Elizabeth deelgeneem: Milah Sparrius Elbie Landman Mienke Sparrius Gina Botes Nia-Nell du Preez Reece Gibbons Nicolaas Botes Christiaan de Klerk Bernard Delport Jacobus Wolfaardt Luken de Beer Waldt van Heerden William le Roux…

Lees meer

SKAAK

Die Noord-Kaap Skaak Unie het Saterdag, 13 April 2024, ‘n skaak toernooi op De Aar aangebied. Jurian Retief het al 5 sy rondtes gewen en ‘n eerste plek vir seuns o.11 verower. Baie geluk, Jurian. Jy maak ons baie trots.

Lees meer

Tennis teen Burgersdorp

Op Vrydag 5 April 2024 het Laer Volkskool tenniswedstryde teen Burgersdorp gespeel. Die uitslae is as volg: o.10 Dogters Enkels wen 4-0 Dubbels 1 elk LVS wen 5-1 o.10 Seuns Enkels wen 6-0 Dubbels wen 3-0 LVS wen 9-0 1ste span Dogters Enkels verloor 2-4 Dubbels verloor 1-2 LVS verloor 3-6 1ste span Seuns Enkels…

Lees meer