Die afgelope naweek het 4 spelers van LVS vir die Synergyspan in Kaapstad gaan speel. Hermius Botha en Ian Mare was deel van die o.11 span wat eerste geeindig het. Andre Wolfaardt was deel van die o.12-span wat ook eerste geeindig het . Dante Dercksen het o.13-span verteenwoordig. Hulle eindig 2de in die toernooi. Baie…
Lees meerKaroospan wen Interdistrikte swemgala! Op Dinsdag, 5 Maart 2024, het 14 swemmers van Laer Volkskool na Grahamstad vertrek om as Karoospan deel te neem aan die Interdistrikte gala. JJ van Schalkwyk, Elmaré Naudé, Ben-J Collier, Kate Pieterse, Minke Marincowitz, Matté van der Merwe, Naudé van der Merwe, Nelé Wolfaardt, Izak Naudé, Annabelle Kruger, Zenicke van…
Lees meerEben Lötter het op 2 Maart 2024 aan ‘n interskole boogskiet kompetisie wat by Daniel Pienaar plaasgevind het, deelgeneem. Hy het baie goed gevaar en twee eerste plekke verower. Sy uitslae is as volg: Daniel Pienaar Open 1ste plek – Bull’s Eye 237/300 Tiger Archery Open 1ste plek – Bull’s Eye 241/300 Baie geluk, Eben.…
Lees meerDie eerstespan seuns en dogters sowel as die o.10A seuns en dogterspanne het Dinsdag, 27 Februarie 2024, teen Union tennis gespeel. Hulle uitslae is as volg: o.10 seuns wen 9 – 0 o.10 dogters wen 8 – 1 Eerstespan seuns wen 7 – 2 Eerstespan dogters verloor 4 – 5 Baie geluk aan elke speler.…
Lees meerDie prefekte het hierdie jaar ‘n Volksie-van-die-maand toekenning geloods. Om vir hierdie toekenning in aanmerking te kom word daar na verskeie aspekte van integriteit en waardes gekyk. Ons eerste Volksies-van-die-maand is Miné Coetzee (gr. 6) en Drian Gildenhuys (gr. 7). Baie geluk met hierdie pragtige toekenning, Drian en Miné! Ons sien julle mooi gedrag raak!
Lees meerSaterdag, 24 Februarie 2024, het Helen, Eben, Christiaan en Erhardt aan Hoër Volkskool se klub kompetisie deelgeneem. Hulle uitslae is as volg: Christiaan Marais Brons – 161/300 Helen Grobbelaar Silwer – 221/300 Silwer – 244/300 Eben Lötter Silwer – 221/300 Goud – 230/300 Erhardt Grobbelaar Goud – 221/300 Silwer – 200/300
Lees meer