Cradock Atletiek

Laer Volkskool het Woensdag, 15 Februarie 2023, ‘n uitstappie onderneem na Cradock vir die jaarlikse atletiekbyeenkoms van ons o.7, o.8 en o.9 atlete. (Hierdie atlete was in die top drie ná die kleure-atletiek.) Ongelukkig is die byeenkoms vroeg gestop as gevolg van reën en weerlig. Die 60m uitdunne het wel plaasgevind, maar die 80m moes…

Lees meer

Tennis

Maandag, 13 Februarie 2023, het Laer Volkskool se ‘n vriendskaplike wedstryd teen Union gespeel. Dit was ‘n heerlike dag vir tennis. Dankie aan elke speler se gesindheid op die tennisbaan. Die uitslae is soos volg: Eerstespan seuns verloor 3 – 6 Eerstespan meisies verloor 1 – 8 o.10 seuns wen 8 – 1 o.10 meisies…

Lees meer

Interskolegala 2023

Hierdie jaar se interskolegala is gehou by Union High School se splinternuwe buitelug swembad. Volkskool se gees was aansteeklik met ‘n hele klomp Volkskool leerders wat die swemmers kom ondersteun het en liedjies gesing het. Laer Volkskool se swemmers het sewe rekords laat spat: JJ van Schalkwyk het 3 rekords gebreek (vryslag, rugslag en borsslag…

Lees meer

Tweekamp

Drie van ons leerders het uistekende prestasies tydens afsonderlike tweekamp kompetisies presteer. Elmaré Naudé het op 4 Februarie 2023 die Oostelike Provinsie verteenwoordig en ‘n tweede plek vir dogters o.9 behaal tydens die Highgate Interprovinsiale Tweekamp byeenkoms te Oudtshoorn. Ancois Viljoen en JJ van Schalkwyk het op 12 Februarie 2023 aan die Oos-Kaap Tweekamp Kampioenskappe…

Lees meer

Valentynsdag

Tydens Valentynsdag kon die leerlinge vandag met wit, pienk en rooi klere skool toe kom om die dag van liefde te vier. Die OOV-Mammas het vandag ook heerlike oliebolle verkoop. Baie dankie aan al die ma’s wat tydens pouse gehelp het. Die prefekte van 2023 het ook ‘n kompetisie gehou waar leerling R5 kon betaal…

Lees meer

Skaak vs Gill

Laer Volkskool se skaakspelers het op 7 Februarie 2023 wedstryde teen Gill gespeel. Die uitslae is as volg: LVS Wen 7 LVS Verloor 19 LVS speel Gelykop 4   Ons is trots op julle!

Lees meer

Swemgala

Ons jaarlikse kleuregala het Maandag, 6 Februarie 2023, plaasgevind. Die wenspan Reinet het met 471 punte teenoor Rupert se 439 punte gewen. Baie dankie aan al die swemmers wat deelgeneem het asook die beamptes wat hulle tyd opgeoffer het om die gala ‘n sukses te maak. Die volgende swemmers het tydens die kleuregala rekords gebreek:…

Lees meer

Krieket

Op 3 en 4 Februarie 2023, het Laer Volkskool ‘n wonderlike en suksesvolle kriekettoernooi by die skool aangebied waar al die jong o. 13 krieketspelers geleentheid gehad het om hulle krieketalente uit te leef. Baie geluk aan Laerskool Hartenbos wat die toernooi aan die einde van die dag gewen het. Dankie aan elke speler en…

Lees meer